Books written by Lize Roux

  • Stalmaats 4: Die spookperd

    “Ek's nou so vol dat dit voel of my maag gaan bars,” kreun Megan en leun agtertoe teen die boomstam. “Wow, regtig?” terg Karen. ... Jacques kom die ligkring van die vuur binne. ... Langs die rivier gesels die paddas vrolik met mekaar.

  • Stalmaats Omnibus 1

    'n Rustige stilte daal om die kampvuur neer. Almal is moeg ná die middag se lang rit. Tannie Maja en oom Dewald het hulle eie vuurtjie gemaak, 'n ent van die Stalmaats s'n. ... Langs die rivier gesels die paddas vrolik met mekaar.

  • Stalmaats 10: Gevaar op Dagbreek

    As die telefoon of die deurklokkie lui, jaag hy altyd om eerste daar te wees. “Hendri, dis nie vir jou nie, dis ...” Anri bly stil toe Hendri die voordeur oopmaak. Hy bly staan gevries en staar stil-skaam na die kuiergaste.

  • Stalmaats omnibus 3

    In Karen se geval is dit waar wat hulle van rooikoppe sê – haar humeur vat blitsvinnig vlam. En min dinge kan dit vinniger laat vlam vat as Vinette se alewige neus-in-die-lug-houding. Vinette maak haar mond oop om iets te sê, ...

  • Stalmaats 2: Totsiens, Sugarplum

    “Die afrigter sê sy vorder baie goed. ... Die afrigter sê as alles goed gaan, sal ek oor 'n paar weke op Thunder kan begin ry.” Anri glimlag. “Ek's bly. ... Sy is een van die min ruiters by die ryskool wat haar eie perd het.