“Kortpad-Afrikaans is ’n uiters gebruikersvriendelike tweetalige kontrolebron oor daardie aspekte wat die lees, skryf en praat van Afrikaans ontsluit. Teorie en toepassing word deurgaans vernuftig versoen en daardeur word dit ’n toegangklike bron wat leiding gee vir ’n verskeidenheid gebruikers - van leek tot kenner. Ek beveel die gebruik van die boek sterk aan.” Prof. Wannie Carstens (Buitengewone Professor, NWU Skool vir Tale) “Kortpad-Afrikaans is ’n volledige en besonder verhelderende gids tot die Afrikaanse grammatika. Dit bevat uitvoerige verklarings en praktiese voorbeelde wat dit ’n onmisbare taalhulpbron vir sowel taalaanleerders as taalvaardiges maak.” Prof. Pamela Maseko (Uitvoerende Dekaan, NWU Fakulteit Geesteswetenskappe) Uit die mond van studente in Duitsland: “Die gids is baie goed! Die verklarings is duidelik, die voorbeeldsinne baie goed en ek het alles verstaan en begryp. Ek hou ook van die kleure - dit alles help om die dinge te verstaan! Ek wens ek het die gids vroeër gehad!” Dr. Alexander Mickel (Bioloog) “Die grammatikagids is fantasties vir almal wat in Afrikaans geïnteresseerd is! This book is just what I was looking for. I loved the clear structure and the neat layout - the coloured boxes, the tables, the examples, etc. are all extremely helpful!” Dr. Kendra Daubner (Regsgeleerde)
A fourth type of phasal analysis is offered by Timberlake (1985). Timberlake assumes an interval temporal semantics like Woisetschlaeger, and focuses on ...
In some languages, this elemental opposition surfaces directly, asin the Austronesian (Chamorro: Chung and Timberlake 1985; Bikol: Givón 1984) and certain ...
Justin Timberlake and Janet Jackson were performing during the halftime show when a “wardrobe malfunction” exposed for a fraction of a second the singer's ...
Justin Timberlake and Janet Jackson were performing during the halftime show when a “wardrobe malfunction” exposed for a fraction of a second the singer's ...
... 70, 85,171,231 Thomson, Greg, xix Thomson, R. W, 231, 233 Timberlake, Alan, ... J. M., 225, 235 van Putte, E., 286, 294 Vermant, S., 61,62 Vincent, N., ...
... 'timbol, –Z timber BR 'timble(r), -oz, -(e)rin, -od AM 'timblor, -orz, -(e)rin, ... -s Timberlake BR 'timboleik AM 'timbor,eik timberland BR 'timbaland, ...
... 237 St. George , R. , 38 Stilling , E. , 251 Stonequist , E. , 247 Stopka ... R. , 149 Tidwell , R. , 227 , 230 Timberlake , M. F. , 266 Ting - Toomey ...
... line on Deck D. A baby squeals in the background cacophony ofthe airport. ... spirit in terms of matter, matter in terms ofspirit,” Robert Frost said.
... 30, 31, 32, 34 Durand, D., 49 Dwyer, J. W., 78 E Egan, J., 93 Eisenberg, ... 102 Floyd, K., 85, 89, 91 Forsyth, C. J., 41, 42, 48, 5.1 Frost-Knappman, ...
Journal of Psycholinguistic Research, 4, 331–342. Freedman, D. (2007). Scribble. New York: Knopf Books for Young Readers. Frost, J. (2001).