Kaperjol

ISBN-10
0636041425
ISBN-13
9780636041424
Series
Kaperjol
Language
English
Authors
Cora de Preez, Schoeman

Description

Hierdie reeks is spesifiek daarop gemik om Afrikaans 'n plesier te maak. Die Handboeke bevat 'n wye verskeidenheid tekste wat die moderne leerder se leefwereld weerspieel en hulle aanmoedig om krities te dink, en word ondersteun deur goed ontwikkelde visuele materiaal.