Kaperjol: Leerdersboek. Graad 5

ISBN-10
0636047016
ISBN-13
9780636047013
Series
Kaperjol
Category
Afrikaans language
Pages
117
Language
Afrikaans
Published
2000
Authors
H. Koornhof, H. Schoeman, H. Du Preez

Description

Die leerdersboek bied die volgende: slagspreuke, woordspeletjies, speurtogte, blokkiesraaisels en ander aktiwiteite wat die leerder se vaardighede en begrip ontwikkel; die ses hooftaalvaardighede (luister, kyk, verstaan, praat, lees, skryf) word op geïntegreerde wyse ontwikkel; kleurvolle en humoristiese prente om visuele geletterdheid te ontwikkel; strokiesprente en ander kort stukkies teks wat as toevallige lees dien; die geleentheid vir die leerder om hulself te evalueer.

Similar books

  • Kaperjol
    By Koornhof

    Hierdie reeks is spesifiek daarop gemik om Afrikaans 'n plesier te maak.

  • Kaperjol
    By Cora de Preez, Schoeman

    Hierdie reeks is spesifiek daarop gemik om Afrikaans 'n plesier te maak.

  • Kaperjol: Afrikaans vir vandag. Graad 10
    By Ronél Gouws, Nuraan Davids, Marianne Peacock

    Kaperjol: Afrikaans vir vandag. Graad 10

  • Kaperjol
    By H. Koornhof

    Hierdie reeks is spesifiek daarop gemik om Afrikaans 'n plesier te maak.

  • Kaperjol
    By Maskew Miller Longman, H. Du Preez, Helene Schoeman

    Die doelwit van die Kaperjol-reeks is dat leerders hul kontak met Afrikaans as addisionele taal moet geniet.

  • Kaperjol in die moeilikheid
    By Hesti Van Zyl

    Kaperjol in die moeilikheid

  • Kaperjol: Afrikaans vir vandag. Graad 8
    By Marianne Peacock, H. Du Preez, Magriet Brink

    Kaperjol: Afrikaans vir vandag. Graad 8

  • Kaperjol Aanvangsleesboek
    By K. Inka, Friedel Eloff

    Hierdie reeks is spesifiek daarop gemik om Afrikaans 'n plesier te maak.

  • Kaperjol: Afrikaans Vir Vandag
    By Henriëtte Du Preez, Marianne Peacock, Patrick Chetty

    This series is specifically designed to make Afrikaans pleasurable for second-language and non-native speakers.

  • Kiep en Kaperjol skrik groot
    By Hesti Van Zyl, Jenni Jewels, South African Broadcasting Corporation

    Kiep en Kaperjol skrik groot