Kaperjol: leerdersboek graad 6

ISBN-10
0636047547
ISBN-13
9780636047549
Series
Kaperjol
Category
Afrikaans language
Pages
144
Language
Afrikaans
Published
2001
Authors
Karen Ahlschläger, H. Koornhof, Henriëtte Du Preez

Description

Die leerdersboek bied die volgende: slagspreuke, woordspeletjies, speurtogte, blokkiesraaisels en ander aktiwiteite wat die leerder se vaardighede en begrip ontwikkel; die ses hooftaalvaardighede (luister, kyk, verstaan, praat, lees, skryf) word op geïntegreerde wyse ontwikkel; kleurvolle en humoristiese prente om visuele geletterdheid te ontwikkel; strokiesprente en ander kort stukkies teks wat as toevallige lees dien; die geleentheid vir die leerder om hulself te evalueer.

Similar books