Hierdie reeks is spesifiek daarop gemik om Afrikaans 'n plesier te maak.
“Jy maak baie seker daarvan dat jy altyd tussen 'n klomp deftig geklede mense raakgesien sal word,” het Annaline, haar beste vriendin en vennoot, haar eendag oor haar klere geterg. “Moenie dink ek weet nie jy bedoel eintlik daarmee ek ...
Out of Place offers an in-depth exploration of Nuraan Davids' experience as a Muslim 'coloured' woman, traversing a post-apartheid space. It centres on and explores a number of themes, which...
Hy lyk maar net so ontspanne. ... Sy kan hom natuurlik daarop wys dis eintlik net sy ván wat tot dusver ter sprake was, maar dalk is dit die laaste strooi wat die kameel se rug breek en land ... “O. Dan is dit net myne wat jy afluister?
2) Karaktereienskappe en gevoelens Die nuttigste, enkele woordeskatlys wat ek al ooit gesien het, verskyn op bl.61 van Kaperjol, graad 8. Die boonste helfte se opskrif is Ek voel... (emosies) en die onderste helfte is Ek is.
Het woord kaperjol ( VG 547 en 615 ) is in het Nederlands ook niet meer bekend . Het betekent in het Afrikaans ' klugtige sprong , verspottigheid , dwase streek ' . Ne- derlandse lezers zullen via ' capriool ' ( Frans van oorsprong ) ...
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Groot Afrikaanse sinoniemwoordeboek
kaperjol s.nw. 1 Sprong deur 'n bok in die lug uitgevoer. 2 Verspotte beweging wat aan dié van 'n bok herinner. 3 Speelse, dikwels onbesonne handeling of optrede. 4 Ontwykende optrede van iemand wat in 'n hoek gedryf word.
Gedurende hierdie tyd het ek 'n vriendin, Belinda Voges, leer ken. Haar ma was een van die kampste mense wat ek ooit ontmoet het. Trix Voges het gereeld saam met ons by Rita's gaan kaperjol. Deur Belinda het ek een aand die skrywer van ...