Stalmaats 4: Die spookperd

Stalmaats 4: Die spookperd
ISBN-10
079935631X
ISBN-13
9780799356311
Pages
44
Language
English
Published
2012-04-17
Publisher
LAPA Uitgewers
Author
Lize Roux

Description

Anri, Karen en Megan is baie opgewonde. Tannie Maja en oom Dewald beplan 'n opwindende pretrit vir die Stalmaats. Twee hele aande in die veld saam met die perde. Maar sommer op die tweede dag van die pretrit loop dinge skeef ...