Dans met die rooi rok

Dans met die rooi rok
ISBN-10
0799357693
ISBN-13
9780799357691
Category
Fiction
Pages
273
Language
English
Published
2012-08-01
Publisher
LAPA Uitgewers
Author
Woutrine Theron

Description

Die bekende aktrise Woutrine Theron verras lesers met 'n verhaal wat hom nie laat neersit voor die einde nie. Moord, verraad en ou liefde loop hand aan hand met selfontdekking in hierdie bittersoet roman.

Similar books

  • Skuiling van die hart
    By Vita du Preez

    Mampuru spoeg op die grond langs hom voor hy antwoord: “Miskien sal oorlog hom vat, miskien hy kom nie weer nie ...” Rudolf draai om en stap ... Die figure om die kampvuur voor die waenhuis lyk soos skimme. Hy is anders as die ander, ...

  • Plate en Politiek: Populêre Afrikaanse Musiek en die Samelewing 1900-2017
    By S.D. van der Merwe

    Terwyl baie wit kunstenaars kwêla‐musiek vrygestel het, is die ander kant van die spektrum verteenwoordig deur die ... en “'n Engel in die hemel”, uit te saai.91 Die Briels was werkersklas Afrikaners–Frans Briel het vir die spoorweë ...

  • Duiwel in 'n snyerspak
    By Dina Botha

    Hy dans met die meisie in die rooi rok.” Pierre Schultz is kort, in sy middeldertigerjare en volgens sy stadige bewegings op die vinnige ritme dalk klaar aangeklam. Toe Piere met sy arm om die meisie se skouer na die ultramoderne ...

  • Romanza Nostalgie: Dina Botha
    By Dina Botha

    Sy neem sy hand en volg hom deur die groeiende skare jongmense. ... Wat hy nie weet nie, is dat dit nie in haar aard is om iemand blindelings te volg nie, maar in dié geval betaal hy haar om ... Hy dans met die meisie, in die rooi rok.

  • On Record: Music and society in recorded popular Afrikaans music records, 1900-2015
    By Schalk van der Merwe

    In Piekniek by Dingaan, old favourite Afrikaans songs (like Sonja Herholdt's “Waterblommetjies” and Randall Wicombs's “Dans met die rooi rok”) were re-worked and given either political or sexually explicit lyrics.

  • Kersiebruid
    By Elsa Drotsky

    Dit was 'n onvergeetlike soen, dit is die heimlike sug waarmee sy oomblikke lank in haar kamer met haar kop en skouers ... Dit is asof elke besonderheid vanaf die oomblik wat Fritz se mond aan haar lippe geraak het onvergeetlik in haar ...

  • Vlindervlerke
    By Anna Penzhorn

    “Ek hou van 'n vrou wat selfstandig is,” sê hy stadig. “Maar ek hou net so baie van 'n vrou wat 'n geskenk met grasie kan aanvaar.” “Ons ken mekaar nie goed genoeg om sulke duur geskenke uit te ruil nie.

  • Aspoesterskoene
    By Kristel Loots

    Hy't skaars gegroet of hy begin oor die reünie gesels. “Sal jy met die reëlingskomitee skakel en my op die hoogte van sake hou oor wat julle besluit het, asseblief? Alle reëlings moet eers met die huidige skoolhoof uitgeklaar word, ...

  • Liefste kollega
    By Jolene de Koningh

    Maar sy dink ek het die lotto gewen om gratis oorsee te gaan om Chili te leer ken.” Hy lag en gee haar 'n skouerdrukkie. “Kom ons ry.” Op pad lughawe toe vertel hy haar meer van die streek waar die brug gebou gaan word.

  • Haar trouman
    By Frieda van der Westhuizen

    Sy gaan nie nou vir Emma vertel van haar liefde vir hom nie, sy wil die vreugde daarvan eers self koester. Sy kan amper nie glo watter wonderlike ondervinding die ontdekking van hulle liefde vir mekaar is nie.