Splinters van liefde

Splinters van liefde
ISBN-10
0799391603
ISBN-13
9780799391602
Category
Fiction
Pages
304
Language
English
Published
2019-01-01
Publisher
LAPA Uitgewers
Author
Alma Carstens

Description

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Alma Carstens se vorige Romanzas Kaapse draai Tyd sal leer en Luca se obsessie.Kaapse draai:Lani gaan Kaap toe om vir 'n maand lank saam met 'n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou 'n man wat so aantreklik is dit nodig vind om vir 'n vrou te adverteer?Tyd sal leer:Sienna gaan soek 'n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer 'n avontuur as 'n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid? Luca se obsessie:Miranda weier om net nog 'n merkie te word op die kerfstok van 'n lenige Italianer wat op 'n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie.

Similar books

  • Splinters van liefde
    By Alma Carstens

    Splinters van liefde

  • Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe vvan Utte Reuter- 'n Roman
    By Gerard Scholtz

    Voor my lê die klein baaitjie met sy wit sand, blou branders en 'n strand met die een ry spore van die engel, ... daar was die korale met hulle meesleurende melodieë en mooi woorde, my droom flikker saam met die brandende kerse, ...

  • Net soos jy is (eBoek)
    By Milanie Vosloo

    Om met eerlikheid voor die groot spieël van Waarheid te staan en te vra hoe lojaal ék regtig is. Sal ek die dinge wat ek van en oor ander sê in hul teenwoordigheid sê? ... Heiland, leer my die ABC van lojaliteit, asseblief.

  • Izebel van Tyrus
    By Guus Kuijer

    ... splinters van zijn liefde steken in mijn vel. Ik zocht naar een antwoord bij Jehu, die naast ons reed, maar ik zag op zijn gezicht niets dan harde triomf. Voor het eerst grijnsde hij brutaal naar mij, toen hij me zag. Hij zwaaide zelfs ...

  • Janus at the Millennium: Perspectives on Time in the Culture of the Netherlands
    By Thomas Frederic Shannon, Johan P. Snapper

    In je hand nog de hand die vertelt dat je er bent , tot hij zich terugtrekt in je hand . ... II Nu het daar ligt , zo in zichzelf gekeerd , zo zichtbaar , ik weet wel , je bent dat niet meer maar wat moet ik , het ligt daar en ik heb ...

  • Moranthologie
    By Caitlin Moran

    In haar wereldwijde bestseller How to be a woman, die in 23 landen is vertaald, had Caitlin Moran slechts één onderwerp: de vrouw.

  • De verbroken betovering: mentaliteit en cultuur in preïndustrieel Europa
    By Petrus Cornelis Spierenburg

    De vijf opvallendste ingrediënten zijn toverij , duivelspact , sex met de duivel , sectevorming en samenkomst . Stuk voor stuk waren die elementen niet nieuw . Het nieuwe zat in hun combinatie . In de loop van de veertiende en ...