Daar is 'n nuwe seun in Sanri en Markus se klas; en hy het 'n buikspraakpop wat soos 'n geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net 'n pop? En is Jamahl werklik so 'n goeie buikspreker? Superjoernalis Sanri Steyn stel ondersoek in...
Theresa van Baalen. 9. Dowwe. oë. Sanri se senuwees pla haar so 'n bietjie toe sy by die klaskamer instap. Sy was nog nooit voorheen die nuwe kind in die klas nie. Dit voel of almal na ... Sanri draai om en laat haar oë oor die kinders 9 ...
... sal nie deur die voorhek aangery kom nie.” Sanri en Markus frons toe hy dit sê. “Vampiere verander in vlermuise en vlieg waar hulle wil wees. Die BBV's sal aangevlieg kom.” “Cool!” sê Markus. Sanri druk haar hande in haar sye en gee hom 9 .

Theresa van Baalen. 9. Wat. doen. die. mummie? Die museum lyk vir Sanri ekstra grillerig in die donker. Eintlik lyk dit nie veel anders as in die dag nie, maar omdat sy weet dis aand, en omdat sy weet dit is vol geraamtes én 'n baie vreemde ...
Theresa van Baalen. 9. Grafsteendiewe. “Koes!” roep Markus uit en pluk vir Sanri saam met hom agter 'n grafsteen in. Roxy laat nie op haar wag nie en duik tussen die twee kinders in. Sanri ril tot in haar groottone. Dis erger as om 'n ...
Theresa van Baalen. 9. Die. foto's. “Ek hoop regtig die plakkate help ons om Sneeuwitjie op te spoor,” sug Markus. “My voete is seer geloop.” Hy val in die gemakstoel in die hoek van Sanri se kamer neer. Sanri trek die stoel by haar ...
Theresa van Baalen. 9. Dowwe. oë. Sanri se senuwees pla haar so 'n bietjie toe sy by die klaskamer instap. Sy was nog nooit voorheen die nuwe kind in die klas nie. Dit voel of almal na ... Sanri draai om en laat haar oë oor die kinders 9 ...
... Sanri hou haar dop terwyl sy dit antwoord. Juffrou Booysen frons terwyl sy praat. Sy druk haar foon naderhand terug in haar baadjiesak. “Luister gou hier. Ek het slegte nuus. Thandi se ma het nou net gebel. Thandi se voet het aan ... 9 ...
Theresa van Baalen. 9. “Keer. hom!” stof “Mevrou Cloete!” roep Sanri uit. Sy hardloop tot waar die nog uit die reuse-berg boeke trek. “Is Mevrou oukei?” “Moenie dat die rot wegkom nie!” bulder mevrou Cloete. Die hoop boeke beweeg effens ...
Theresa van Baalen. 9. Al. die. pad. van. Andromeda. “Dis 'n wát?” roep Markus en Sanri gelyk uit. “Ag, moenie na Leo luister nie. Hy het 'n goeie verbeelding,” skerm Andra. “Hy is maar net baie geheg aan sy bal, dis al. Asseblief, Markus, ...