Laat Sy liefde jou lei (eBoek)

Laat Sy liefde jou lei (eBoek)
ISBN-10
1431602191
ISBN-13
9781431602193
Category
Religion
Pages
416
Language
Afrikaans
Published
2010-08-13
Publisher
Christelike Uitgewersmpy
Author
Milanie Vosloo

Description

LAAT SY LIEFDE JOU LEI deur topverkoper-outeur Milanie Vosloo is geskryf vir vroue wat weet dat die lewe, hulle self en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo. Die dagstukke gee vir ’n mens die versekering: Wat ook al jou drome en ideale is, waar jy jou ook al op die lewenspad bevind, die liefde sal jou lei. Dié dagboek bevat 365 besielende oordenkings vir vroue wat fokus op die positiewe wat ’n mens kry uit ’n liefde-lewe. Dit sluit temas in soos: die liefde leef met hoop, die liefde ken dankbaarheid en die liefde glo die beste. In LAAT SY LIEFDE JOU LEI nooi Milanie Vosloo lesers om saam met haar op die pad van die liefde te stap in 365 oordenkings, die waarhede van die Skrif-oordenkings te lees en te oordink, dit op hul eie lewe toe te pas en die vreugde wat hulle gaan put uit hul nuutgevonde liefde vir God, hulself en die mense om hulle te geniet. Maak nie saak wat die vraag is nie, liefde is die antwoord.

Similar books