Net soos jy is (eBoek)

Net soos jy is (eBoek)
ISBN-10
1431605042
ISBN-13
9781431605040
Category
Religion
Pages
408
Language
Afrikaans
Published
2012-09-05
Publisher
Christelike Uitgewersmpy
Author
Milanie Vosloo

Description

Milanie Vosloo het een boodskap in haar nuwe dagboek vir vroue: God het jóú lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef. Milanie bespreek in NET SOOS JY IS se 366 oordenkings temas soos God se liefde wil jou seën, Hy het élke fasset van jou lief, Hy is lief vir jou verál wanneer jou hart huil, Hy het álmal lief, Hy wil heeltyd by jou wees en sy liefde wil jou nuut maak. Die skrywer sal lesers in NET SOOS JY IS oortuig dat God hulle liefhet, net soos hulle is. Maar Hy wil elkeen steeds elke dag liewer hê. Daarom wil Hy ons nie los soos ons is nie, maar help om Hom te leer ken, te groei en meer en meer soos Hy te word.

Similar books