n Dogter na God se hart (eBoek): Help jou dogter om die vrou te word wat God wil he sy...

n Dogter na God se hart (eBoek): Help jou dogter om die vrou te word wat God wil he sy...
ISBN-10
1431607517
ISBN-13
9781431607518
Category
Religion
Pages
232
Language
Afrikaans
Published
2013-03-13
Publisher
Christelike Uitgewersmpy
Author
Elizabeth George

Description

Elizabeth George se ’N DOGTER NA GOD SE HART bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om ’n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma’s in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe, maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou. Sy wys ma’s onder andere: • hoe om ’n geestelike voorbeeld te stel • hoe belangrik dit is om vir haar dogter te bid • hoe om haar dogter te leer oor God se Woord en hoe waardevol hulle kerklewe kan wees • hoe om haar dogter se sosiale groei aan te help Vrae en doelwitte aan die einde van elke hoofstuk sal ma’s aanmoedig en help om beginsels by hul dogters tuis te bring. Elke ma sal in ’N DOGTER NA GOD SE HART nuwe maniere ontdek om die verhouding met haar dogter te versterk en haar voor te berei om ’n vrou na God se hart te word.

Similar books