Gesprekke met God (eBoek): Gebede vir 'n dieper verhouding met God

Gesprekke met God (eBoek): Gebede vir 'n dieper verhouding met God
ISBN-10
1431611247
ISBN-13
9781431611249
Category
Religion
Pages
105
Language
Afrikaans
Published
2014-02-03
Publisher
Christelike Uitgewersmpy
Author
Angus Buchan

Description

Die meeste mense sukkel om daagliks tyd saam met God in gebed deur te bring. Bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wil hê mense moet bewus bly daarvan dat stiltetyd saam met God een van die sleutels bly tot ’n dieper verhouding met die Skepper. GESPREKKE MET GOD bevat 40 gebede, elk met spesiaal-uitgesoekte teksverse en ’n kerngedagte deur Angus. Van die temas sluit in: vertrou op God, keer terug na jou eerste liefde, berou, die belangrikheid van gebed en die noodsaaklikheid van familietyd. In GESPREKKE MET GOD sal lesers bemoediging vind om sake van ewigheidswaarde in hul lewe te prioritiseer en vas te staan in die geloof met hul oë op Jesus Christus.

Similar books