Om te onthou

ISBN-10
1770007040
ISBN-13
9781770007048
Category
Religious fiction
Pages
449
Language
Afrikaans
Published
2009
Authors
Karen Kingsbury, Gary Smalley

Other editions

Similar books

  • 'n Dag Om Te Onthou
    By B. Stone, Anton Pieck Title

    'n Dag Om Te Onthou

  • Vroue van Atlantis
    By Anastasia de Vries

    Die oudste meisiekind slaag haar matriek so goed dat sy 'n beurs kry om te gaan studeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Die ander dogtertjie wat ... “Onthou jou naam,” sê sy wanneer sy die kliënt die eerste keer gaan sien.

  • Liefde vir 'n vlinder
    By Didi Potgieter

    Sy kan nie onthou wanneer laas sy so ontspanne en sorgvry gevoel het nie, wanneer laas sy so gemaklik was in ... Miskien is die tyd ryp om te onthou hoe seer dit maak om uit te vind die persoon waarvoor jy lief is, het vir jou gejok.

  • Saam met jou
    By Salome Schutte

    Leila kyk vinnig op. “Wat?” “Dié keer toe julle kom kuier het. Jy was nog baie klein, ek was seker jy sou dit nie onthou nie.” “Ja.” Sy kyk weer by die venster uit. Natuurlik was hy, 'n paar jaar ouer as sy, in 'n beter posisie om te ...

  • 'n Meermin vir Xander
    By Rykie Roux

    In Xander se arms het sy soos botter op warm roosterbrood gesmelt. Wat het haar besiel? “Ek is jammer ...” begin sy sê. “Jy het niks verkeerd gedoen nie. En ek wou jou net iets gee om te onthou as jy Dauw vanaand sien,” sê hy bruusk.

  • Uitgeboul deur liefde & Nommerpasrok
    By Louise Minnaar & Cliffordene Norton

    Hy beweer dat dit te moeilik is om almal se name te onthou, maar sy is redelik seker dis net so moeilik om 'n van te onthou. Dit pla egter nie. Hulle werk goed saam en hy is nie suinig met sy raad nie. “Ek wil hê jy moet fokus op hoe jy ...

  • Kos Revolusie
    By author 1

    1 Eet genoeg vet. Dit is 'n sentrale gedagte in die Banting-leefstyl – dierevette maak jou nie vet nie... jy móét dit eet. Klein hoeveelhede vet (jou lyf sal jou vertel hoeveel) sal jou versadig laat voel en ook keer dat jy jou ooreet.

  • Net jy (Duet)
    By Rykie Roux

    kan om die dood nie onthou wat jy nou weer geswot het nie. Was dit B.A.?” verbreek Renata oplaas die stilte. “Regte,” antwoord Anita. Sy doen haar bes om nie na Jans te kyk toe sy antwoord nie, maar die versoeking is te groot.

  • Veilig en vreesloos
    By Naomi van Wyk

    Daar is egter 'n paar basiese riglyne om te onthou wanneer jy 'n kind persoonlike veiligheidsvaardighede wil leer: • Gee vir kinders inligting wanneer hulle gereed is om dit te kan leer en te onthou. Neem hulle intellektuele, emosionele ...

  • Vryskutminnaars
    By Elsa Drotsky

    “Dis wat sy veronderstel is om te doen wanneer jy wil hê sy moet gaan staan. Ek dink jy weet nou genoeg dat ons dit kan waag om veld toe te ry.” “'n Mond vol om te onthou, en jy wil dit met my vlaktes toe waag?” “Moenie bang wees nie.