Aantekeninge by Koos Prinsloo

Aantekeninge by Koos Prinsloo
ISBN-10
191998531X
ISBN-13
9781919985312
Category
Literary Criticism
Pages
262
Language
Afrikaans
Published
2008-08-01
Publisher
AFRICAN SUN MeDIA
Author
Gerrit Olivier

Description

Aantekeninge by Koos Prinsloo bied ?n kritiese begeleiding by die verskyning van Koos Prinsloo se versamelde Verhale by Human & Rousseau in 2008. In sy ontleding agterhaal Olivier Prinsloo se diverse bronne en bied insig in hoe die verhale vanaf Jonkmanskas (1982) ?n steeds uitdagender konfrontasie word met literˆre konvensies, politieke magsvorme, geweld en uiteindelik die dood. Gerrit Olivier is hoogleraar in Afrikaans en Nederlands en tans hoof van die Wits School of Arts aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Similar books