Teksredaksie

Teksredaksie
ISBN-10
1920338292
ISBN-13
9781920338299
Category
Reference
Pages
573
Language
Afrikaans
Published
2012-04-01
Publisher
AFRICAN SUN MeDIA
Authors
Kris van de Poel, W. A. M. Carstens

Description

"Teksredaksie is 'n baie welkome en uiters nuttige Afrikaanse handboek gemik op die byeenbring van die jongste insigte in teksversorging en die opleiding van taalpraktisyns. ?Hierdie kombinasie van teoretiese besinning en verantwoording met 'n duidelik gepaardgaande praktykgerigtheid is werklik uniek en behoort ongetwyfeld die bruikbaarheid van die boek in velerlei opleidingskontekste te verseker.? ? Prof Anne-Marie Beukes Hoof van Departement Linguistiek en Literatuurwetenskap, Universiteit van Johannesburg

Other editions

Similar books